Agt beseer in VDBP-ongeluk

Die ongeluk het in Kelvin-boulevard tussen ‘n bakkie en taxi plaasgevind.

Volgens ER24 is die pasi├źnte per ambulans na nabygele├ź hospitale vir verdere behandeling geneem.

Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldVaal Weekblad
Top