Agt beseer in Vanderbijlpark-ongeluk

Die ongeluk het in Kelvin-boulevard tussen ‘n bakkie en taxi plaasgevind.

Volgens ER24 is die pasiënte per ambulans na nabygeleë hospitale vir verdere behandeling geneem.

Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldVaal Weekblad
Top