Job seeker’s coner – 14 Sep 2016

 

*I am 49 years old, ek soek die werk van huishelp sleep in Manday to Satarday ek kan skoonmaak, stryk en cooking. 082 930 5433. Merriam.

*Ek is ‘n 56 jarige siggestremde man. Ek is ‘n opgeleide skakelbord operateur met 27 jaar ondervinding. Ek is werkloos vanaf November 2007 en soek dringend werk in Gauteng of Noordwes (asseblief). Werk ook met MS Word, Outlook en die internet. Het twee kort kursusse gedoen in kleinsake bestuur en bemarkingsbestuur. CV en ander dokumente is op aanvraag beskikbaar. 076 344 4755. Indien iemand my kan help.

*I’m Abigail Lutu am a care worker I have 8 yrs expirence am asking for job I have ref. 073 083 4663.

*Am Christine and am looking for a job at a hotel or domestic work. 076 639 9746 or 064 214 1963.

*Dame 26 dringend op soek na werk, beruid om enige iets te doen, kasier werk reg deur tot kantoor werk. 076 988 3165.

*Dringend op soek na werk, kan kantoor werk doen en is rekenaarvaardig. Het certificates in Junior Bookkeeper en het Food and Beverage ondervinding, sober gewoontes en is bereid om te leer. Ek het nie vervoer nie. Is 38 en woon in Van Dyk Park Boksburg. Ria. 084 761 3833.

*Ek is 52 dringend op soek na werk op plaaswerk het voorheen op mielieplaas gewerk, het ook kennis met plaasinstremente en stroopmasjien, het code 8 lisensie, eerlik en lojaal, is getroud en vrou kan ook op plaas werk. 061 423 9522.

*Ek is dringend op soek na tuis verpleging met verblyf. Ek is ‘n gerigestreerde staf verpleegster. Jackie 074 843 0041.

*My naam is Jaco van Vereeniging ek is dringend op soek na werk na ‘n vaste werk van Maandag tot Saterdag ek kan karwag werk doen kan biekie welding doen kan met ‘n graner werk en kan securityd werk doen maar het nie papiere of kan ook in kafees pak werk of enige ander werk het n vrou om na te kyk vereeniging drieriviere het nie ver voer na ver plekke. 076 494 2270. Jaco.

*Ek is 30 jaar oud op soek na werk huislik Vanderbijlpark. Ek is hardwerkend as iemand my asb. kan help. 071 564 8776. Chantell.

*Emma. I am looking for a job I’m 43 years old.I have 3 years experience. 072 419 1590.

*Ek is op soek na die werk ek bou die graasdake en maak reg van lapas en verfwerk dakseel. Stevenlapas. 076 450 5380.

*Hi my name is Cynthia am looking fore job domestic work am 41 year old i live at orange farm. 078 183 3145.

*Maria im 56 years im looking for job domestic work im looking for anydays and i can sleepin. 083 550 6370. i live in sasolburg.

*Yvonne. Im 33years old im a mother of 3kidz. Im looking for job domestick work Im leaving in Zamdela Sasolburg Im looking for Anydays. 076 877 0335.

*Im Anna Guda looking for a job, care -giver 4 years experience. 078 419 7454.

*Aseblief ek vra domestic werk my naam is maria. 072 754 3054.

*Domestic worker age 50. 083 311 4240.

*Ek werk lank by my mense. Hulle nommers is: 01 698 23565 en 016 932 3763. My een werkgewer is dood en nou soek ek huiswerk vir Donderdag en Saterdag in Sasol, Vaalpark of Vdp. Kharoo. 072 813 0485.

*I’m looking for a job as a painter for house, roof ect. 063 092 0593.

*Instrument mechanician with siemens pcs 7 programming, eplan P8 draftsman. 072 611 3937.

*Im 34, looking for a warehouse receiving clerk position. i can count, check, stock. Pull Push and load pallets. Administration, computer data capturing. 073 779 9238.

*Belinda. Ek is n wedewee, 44, op soek na pakker werk in fabriek of winkel. 076 986 3497.

*Martha looking for domestic or cleaning job for 2 days. 078 724 7731.

*Careth Maseko, 38 years, mother of three children. Domestic work, have Grade C security. 073 620 4986.

*Emily Mofokeng. I am looking for a job as a domestic worker. 082 693 5589.

*My name is Gloria, I am looking for stay in job, Monday till Friday. 078 2515 936.

*My name is Limpho Motlamelle from Lesotho bt currently living here in South Africa, iam a Mosotho woman aged 37 and looking for a domestic job. 063 267 6149.

*Pauline du Toit, 55, looking for work in the pottery industry. 082 484 6696.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldVaal Weekblad
Top